8 Spacious rooms with double and
single beds tastefully decorated in neutral tones. 3 En suite double
bedrooms, 1 en suite Family Room and 2 single rooms sharing a bathroom on
groud floor.
An en suite Family Room and Twin Room with a big bathroom,
upstairs.
8 Ruim enkel- of
dubbelkamers, besonder keurig ingerig in rustige, neutrale kleure. Die
grondvloer het 3 en suite dubbelkamers, 1 en suite familiekamer en 2
enkelkamers wat 'n badkamer deel.
Op die boonste vloer is 'n en suite
familiekamer en 'n dubbelkamer met 'n groot badkamer.
Facilities
Tea and Coffee available
Continental
Breakfast included
Conference Facilities
Safe Parking
All rooms non-smoking
DSTv in each room
Fasiliteite
Tee en Koffie beskikbaar
Kontinentale Ontbyt
ingesluit
Konferensie Fasiliteite
Veilige Parkering
Alle kamers is nie-rook
DSTv in elke kamer
History
/ Geskiedenis
The Rev Herold moved into
the parsonage on 24 July 1816. This building, together with the Church
building, the "Langgebou" (which was first used as a church and later
as outside building to the Parsonage) and the Youth House (previously
the parsonage of the missionary) have been declared historical
monuments.
The parsonage has been
modernised and is now being used as guest house.
We offer very
affordable overnight stay as well as special tariffs for hospital
and oncology patients.
Ds Herold het op 24 Julie
1816 die Pastorie betrek. Die gebou is saam met die Kerkgebou, die
Langgebou (wat eers as kerkgebou en later as buitegebou vir die Pastorie
gedien het) en die Jeughuis(eers die sendingpastorie) as nasionale
gedenkwaardighede verklaar.
Die Pastorie is
gemoderniseer en ingerig as gastehuis.
Ons bied baie
bekostigbare verblyf en spesiale tariewe vir hospitaal- en onkologie
pasiënte aan.